Die Soekertjie Bk
Weeklikse Advertensieblad met Resultate
Sedert 1988
Ons fondasie is stewig gegrond
as gevolg van ‘n wenspan en ondersteuning
plaaslik, sowel as ‘landwyd’.
7000 eksemplare word weekliks gratis in die
Boland en Overberg versprei.
Ons, die wegspringblokke en hartklop van elke
individu en besigheid; voor op die gebied van
bemarking en werkskepping.
Ure: Maandag tot Woensdag 8vm
– 5nm
Donderdae: 7vm – 5nm
Vrydae: 8vm – 1nm
Spertyd van advertensies: Dinsdae
10h00
18 Truter Street
Robertson, 6705
Tel: 023 626 1418
Fax: 023 626 2836
E-mail
soekertjie@lando.co.za
back
to Other Businesses